Revue2023is terug!
Al die REVUE 2023 fotos is nou beskikbaar. Koop jou skool se fotos vandag en behou die herinneringe.
Revue 2023 is op soek na Suid-Afrika se beste skole revue. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 21 Julie 2023 om 16:00. Revue 2023 vind plaas 4 – 18 September 2023 by die Mardi Gras teater van Carnical City. Die finaal en semi-finaal vind plaas in die grote Big Top Arena van Carnival City.

Stel u belang om te deel neem aanREVUE 2024?
Vul vir ons die onderstaande vormpie in en een van ons revue CREW sal terug kom na jou toe.
Vennote









